Saturday, April 17, 2010

Gebed vir die verbreking van seksuele bande

Here, ek bely al my voorhuwelikse seksuele verhoudinge en alle seksuele verhoudinge buite die huwelik as sonde. Ek bely ook al my ongoddelike geestelike, sielkundige en liggaamlike bindinge as sonde.

Ek vra Here dat U my asb hiervoor sal vergewe. Reinig my Here deur die bloed van Jesus. Dankie Here dat U my goedgesind is, dat U vir my outoriteit op aarde gee om te heers, oor myself en oor die aarde. U woord se Here dit dat wat ek op aarde bind is gebonde in die hemel en dit wat ek ontbind is ontbonde.

In die Naam van Jesus vra ek U om my vry te maak van alle sielsbindinge met vorige seksuele metgeselle, en ongoddelike verhoudinge. Heilige Gees, ontwortel asb alle houvas van seksuele bindinge, kap die wortel van die boom, emosionele begeertes, afhanklikhede en verslawende gedagtes af.

Ek bind, verwerp en weerstaan enige bose geeste wat hierdie sielsbindinge versterk of wat aan my oorgedra is deur vorige metgeselle.

Ek kanselleer julle opdragte teen my in Jesus Naam en ek verklaar dat julle bindinge oor my lewe gebreek is. Ek sal julle nie weer toelaat nie.

Ek sny nou met behulp van die Heilige Gees die sielsbande af tussen my en die volgende mense................ [noem nou die name van almal met wie jy ongoddelike verhoudings gehad het]

Vader ek bid ook nou in Jesus naam dat U my siel al hierdie onwettige verbintenisse sal laat vergeet sodat ek vry sal wees om my siel totaal aan U en my maat te kan gee.
Vader, ek aanvaar U vergifnis vir al my vorige seksuele sondes, ek glo dat ek volkome vergewe is, en dat ek nou gereinig is van alle ongeregtigheid.
Ek wy myself aan U, hou my asseblief heilig in gees, siel en liggaam deur U genade. Aan U kom toe al die lof , heerskappy en glorie in Jesus se Naam.
Amen

Thursday, April 8, 2010

What is a ...?

What is a PERVERT?
- a person whose behavior deviates from what is acceptable especially in sexual behavior

What is a FETISHIST
- one who engages in fetishism (especially of a sexual nature)

What is a MASOCHIST
- someone who obtains pleasure from receiving punishment

What is a NYMPHO/-MANIAC
- a woman with abnormal sexual desires

What is a CHILD MOLESTER
- a man who has sex (usually sodomy) with a boy as the passive partner

What is a PEDOPHILE
- an adult who is sexually attracted to children

 What is a MISCREANT/REPROBATE
- a person without moral scruples

What is a SADIST
- someone who obtains pleasure from inflicting pain or others

What is a SADOMASOCHIST
- someone who enjoys both sadism and masochism

What is a LECHER/LETCH/SATYR
- man with strong sexual desires

What is a BUGGER/SODOMIST?
- someone who engages in anal copulation (especially a male who engages in anal copulation with another male)


Counter View


View My Stats